Home

Iets oor ons
Ruben op kleuterskool
Oujaarsdag aand
Adam op Basisskool
Sinterklaas
Nuernberg
Kersfees in Oostenryk
RSA vakansie
Genealogie
Kontak ons
Bezuidenhout Foto Album
RSA vakansie

Ons beplande vakansie na SA - Februarie 2002

Bo is die roete wat ons wil volg met die vakansie.

Hier is Onno en Anne-Mieke saam met Jan. Hulle kom saam vakansie hou die eerste 2 weke.

Vakansie program

SONDAG 3 FEBRUARIE
Arriveer in Kaapstad om 11:20 vanaf Amsterdam.
Oornag: Paarl

MAANDAG 4 FEBRUARIE
Besoek die Franshoek wynplase
Oornag: Paarl

DINSDAG 5 FEBRUARIE
Besoek die Stellenbosch wynplase
Oornag: Paarl

WOENSDAG 6 FEBRUARIE
Besoek Houtbaai en spandeer tyd op die strand.
Oornag: Bloubergstrand

DONDERDAG 7 FEBRUARIE
Besoek die kasteel en hawefront en tafelberg (as die weer goed is)
Oornag: Bloubergstrand

VRYDAG 8 FEBRUARIE
Uit op die see vir visvang en kreefvang en strandbraai.
Oornag: Bloubergstrand

SATERDAG 9 FEBRUARIE
Besoek die weskus nasionale park en Saldanhabaai/ Langebaan
Oornag: Saldanhabaai

SONDAG 10 FEBRUARIE
Dag op die strand. Krewe vang, stap en roei op die bergrivier.
Oornag: Saldanhabaai.

MAANDAG 11 FEBRUARIE
Besoek die weskus wynplase en muisbosskerm
Oornag: Elandsbaai

DINSDAG 12 FEBRUARIE
Ry deur Namakwaland en die Kalahari tot by die Augrabiese watervalle
Oornag: Augrabies

WOENSDAG 13 FEBRUARIE
Ry tot in Schweizer-Reneke. Wes Transvaal braai met steak en mielies

DONDERDAG 14 FEBRUARIE
Ry tot by die Pilanseberg wildpark
Oornag: Pilanseberg tentkamp

VRYDAG 15 JANUARIE
Wildkyk in die Pilanseberg en n nag safari

SATERDAG 16 JANUARIE
Ry terug na Johannesburg. Besoek die padstalletjies naby die Hartebeespoortdam
Onno & Anne-Mieke vlieg vanaand terug na Amsterdam

Jan werk die volgende week in Johannesburg en vlieg dan die 23e terug. Surette, Adam en Ruben vlieg die 8e Maart terug.