Home

Iets oor ons
Ruben op kleuterskool
Oujaarsdag aand
Adam op Basisskool
Sinterklaas
Nuernberg
Kersfees in Oostenryk
RSA vakansie
Genealogie
Kontak ons
Bezuidenhout Foto Album
Nuernberg

...en op die bladsy kan jy sien hoe ons lyk as ons vakansie hou.

Hotel Agneshof, Nuernberg

Op pad na Salzburg het ons 'n nag in Nuernberg, Duitsland geslaap.

Nuernberg

Kersmarkte in Nuernberg

Die manne

Die manne in die Stadkeller.

Die eerste dag het ons van Rotterdam tot in Leverkusen in Duitsland gery en die tweede dag tot in Nuernberg. Na 'n ompad a.g.v. 'n 50km verkeersknoop in Duitsland het die eerste 70km na Nuernberg 3 ure geduur.

Adam & Ruben

Adam & Ruben voor St. Sebald katedraal in Nuernberg

Koets

Nuernberg