Home

Ameland
Swemdiploma
Algemeen
Oostenryk
Genealogie
Kontak ons
Bezuidenhout Foto Album
Genealogie

Klik op die familiewapen om die Bezuidenhout genealogie blad te besoek.

Familiewapen

Bezuidenhout

Tussen die stede Alkmaar en Haarlem, in Nederland was daar altyd pragtige stroke boswęreld. Die familie Bezuidenhout ontleen sy naam aan hierdie bos of "hout". Bi-zuid-den-hout verwys daarna dat die familie van die suidelike kant van die bos afkomstig is.

Vandag is daar nog 'n voorstad in Den Haag met die naam Bezuidenhout. Tussen die twee strate Bezuidenhoutseweg en Benoordenhoutseweg is die Haagse bos waar Koningin Beatrix woon in Huis ten Bosch.

Lees meer oor die Bezuidenhout familiegeskiedenis in Suid Afrika op die Bezuidenhout genealogie webblad.