Home

Iets oor ons
Ruben op kleuterskool
Oujaarsdag aand
Adam op Basisskool
Sinterklaas
Nuernberg
Kersfees in Oostenryk
RSA vakansie
Genealogie
Kontak ons
Bezuidenhout Foto Album
Kersfees in Oostenryk

Am Riedl Gasthof, Salzburg - Oostenryk.

Die eerste dag was -14 grade, maar die weer was ten minste goed vir sleery.

Sneeuman

Salzburg

Bo en regs is foto's van die ou stad in Salzburg. Ons het darem ook gaan kyk na een of twee plekke in die stad waar "The sound of music" gemaak was.

Mariska & Surette

Bo is Surette en Mariska (hulle woon in Enschede naby die grens met Duitsland)

Am Riedl Gasthof

Ruben, Surette & Adam

Hier is ons eerste sneeuman poging. Volgende jaar sal ons die formule vervolmaak.

Adam & Ruben op die slee

Salzburg kasteel

Adam in die bar

Adam het vinnig vriende gemaak met 'n Nederlandse meisie, Cyntia en die aande saam met haar familie in die bar spandeer. Dis gelukkig dieselfde vertrek as waar ons geeet en gekuier het.

Surette se eerste ski val

Ek het hard probeer om 'n foto van Surette op ski's te neem, maar dit was uiteindelik makliker om 'n grondfoto te neem!

Vakansie groepsfoto

Am Riedl Gasthof

V.l.n.r. is Felicia Fourie, Mariska en Johan Mostert, Surette en Ruben, Jan, Johan Fourie met Zelda & Tania en Adam.